Skip to main content

Die koninkryk is soos... (Matt 13)

"...'n skat wat in 'n saailand onder die grond lê.  Wanneer iemand dit kry, maak hy dit weer toe; en omdat hy baie in sy skik is, gaan verkoop hy alles wat hy het, en hy koop daardie land." Matt 13:44




Gaan kyk na hierdie video as jy wil sien watter impak die koninkryk op ons lewens moet hê:
As jy ooit 'n spaar £100 het, koop hierdie reeks van 6 gelykennisse vir die kerk...

Comments